A CHURCH OF THE NAZARENE INTERNATIONAL

slideshow

Nuut hier? .... Ons nooi u om by ons in te skakel!

Welkom by Potchefstroom Agapé!

Liefde vir God | Liefde vir Mense | Liefde vir die Lewe

Die Potchefstroom Gemeente het in 1946 tot stand gekom na gelang van Pinkster Tent Dienste wat gehou was. Tydens die dienste het God wonderlik gewerk en het mense kragdadig met God ontmoet en genesing beleef en was dit nie kort daarna in 1951 dat die Gemeente die nuwe perseel kon betrek.

Die Agapé Potch Gemeente beleef tans ‘n bloei seisoen en was dit ‘n natuurlike uitvloeisel dat ons sou hande vat met die ander Kampusse aangesien die selfde visie in ons harte leef, dat daar slegs hoop is in Jesus Christus en ons moet andere voorstel aan Hom.

Omdat ons ‘n gemeenskapskerk is, wil ons graag Jesus se hande en voete in die Potch-omgewing wees. Daarom is ons die Here dankbaar vir elke geleentheid wat Hy moontlik maak, by skole, uitreik en evangelisasie aksies in en om Potch.

Kerk Aktiwiteite

Opkomende gebeure. Skakel gerus in!

Opkomende gebeure Sien Gebeure Agenda

    Nuutste Preke Sien Preke Argief

    Nuuswaardig

    Deel van ‘n Wêreldfamilie

    ‘n Gesonde spanning bestaan ​​wanneer ons die gesin van regoor die wêreld saambring. The Church […]

    25/05/2018

    Maak ons Millennials deel van die Kerk!

    Oorbrug die generasiegaping? In a society where a massive number of youths and young adults […]

    25/05/2018

    Jou invloed kan ‘n Wêreldse verskil maak!

    Laat jou invloed geld. The Global Leadership Summit trek meer as 445,000 leiers, op verskeie […]

    30/04/2018

    Raak betrokke

    Die sukses van 'n gemeente soos ons s'n hang grootliks af van die betrokkenheid van mense - soos jy! Raak betrokke by 'n bediening van jou keuse! Dit is lewensveranderend!